Die rok is 'n klassieke styl gevul met swartkant en die rok is van 'n champaigne/vleeskleurigemateriaal. Ek het kant gekies omdat dit ook hoog in die mode is vir die seisoen. Die inspirasie kom van 'n rok wat Katy Pery gedra het, toe ek dit sien toe het ek geweet dis wat ek wil he. Ons het as 'n ekstra krale en diamantjies bygevoeg.

Sien alle inskrywings