Ons was op soek na idees vir 'n rok en my pa het eendag op die internet op 'n rok afgekom wat baie mooi was. Hy het my die foto's gewys en ek het gaan ondersoek instel of ek nie iets sien wat my hart steel nie... na talle foto's het ek 'n rok raak gesien wat ek onmiddelik op verlief was. Die meisie wie se rok die was se naam is Janke. Ek het die foto's afgelaai en het die rok gebruik as insperasie vir myne. Ek kon nie vir 'n mooier rok gevra het nie want hy was stunning!

Sien alle inskrywings