Het baie rokke gesien, maar net te duur. Net voordat ons materiaal wou gaan koop om 'n rok te laat maak, toe sien ek die rok.... Wow, die rok was vir my gemaak, en ek wil dankie se aan Yourday, vir julle vriendelike en hulpvaardige diens.

Sien alle inskrywings