Die inspirasie vir my rok was: Van kleins af het ek al my modelrokke self geteken omdat ek myself wou wees.Ek het dit self gedoen sodat ek gemaklik kon voel daarin.Ek het my matriekafskeid rok geteken en gevra hul moet dit presies maak soos wat dit op die prenjie lyk,want dit is immers n tiener se grootste droom om mooi en gemaklik te voel op haar matriekafskeid.

Sien alle inskrywings