Ek eerstens 'n kleur gekies wat by my pas, ek het 'n rok gesoek waarin ek tuis sou voel maar ook iets spesiaal.Die silver borduursel is met die hand gedoen en arme Handrie (wat die borduursel gedoen het) se vingers was stukkend daarna!

Sien alle inskrywings