Ek wou nog altyd n klassieke rok vir my matriekafskeid gehad het. Ek het die rok gekoop en besluit dat swart nie genoeg was nie .Die inspirasie vir my rok was "less is more". Bekende woorde deur my Ma.

Sien alle inskrywings