Ek wou soos n feeprinses met n "twist" lyk, om by my sonneblom persoonlik te pas. My rok weerspieel absoluut al my karakter einskappe, edgy (die "steel" colour), fyn *die "italian" kant, die verskillende krale en "versatility" te beklemtoon, en dan die algehele prentjie......................my fairytale rok.

Sien alle inskrywings