Ek het 'n begin prentjie bymekaar maak baie jare voor die matriek afskeid. Op die einde van die dag het ek n mengsel van n paar rokke gevat en die ontwerper het my gehelp om iets te ontwerp wat by my sou pas. Cheryl het presies geweet wat ek ingedagte gehad het nog voor ek vir haar gese het. Sy het my rok geteken soos ek hom in my verbeeling gesien het en sy het my soos n prinses laat voel. Vir Cheryl wil ek al die eer gee van my rok sy is regtig 'n "awsome" ontwerper!! Baie dankie Cheryl!

Sien alle inskrywings