My inspirasie was Mej Czech Republiek 2009.n Sagte , vleiende dog stylvolle rok geskik vir die grootste aand van my skoolloopbaan.Gerrit het dit reggekry om die rok presies te maak soos ek myself voorgestel het dit moet wees.Geen fieterjasies en die kleur perfek vir my.n Ware goedvoel rok!!!!!

Sien alle inskrywings