My ma was die inspirasie agter my rok. Sy wou my nog altyd soos 'n prinses aantrek omdat ek gedurig in sportklere te siene is, Hokkie, atletiek en krieketklere is my kas vol en hierdie was die een geleentheid om bietjie soos "Cinderella" te voel en lyk! Die kleur van my rok is my gunsteling kleur omdat dit warmte uitstraal. Dankie Ma!

Sien alle inskrywings