Ek wou 'n rok gehad het wat my persoonlikheid weerspieël. Iets anders as die gewone. Ek wou statig lyk, sonder om oorboord te gaan. Na ek baie lank gesoek het, het ek uiteindelik op die idee afgekom en ek het dadelik geweet - dít is my rok! Ek en Rita het bietjie met die ontwerp gespeel en uiteindelik was my rok perfek! Ek het werklik my perfekte matriekafskeidrok gehad!

Sien alle inskrywings