Ek is mal oor die ernstigheid wat geskep word deur die pers, wat dan gebreuk word met die vrolikheid van die terqoise. Dit beeld my persoonlikheid perfek uit. Ek het die tema van die natuur probeer hou regdeur die beplanning van my rok en juwele, omdat ek mal is oor die natuur, het ek op die blomme op my rok en die blaar tema van my juwele besluit.

Sien alle inskrywings