Die rok was wat ek altyd wou gehad het. Ek wou elegant lyk en het net stukkies van verskillende prente bymekaar gesit en dit het presies gelyk soos wat ek dit wou gehad het. Dit was soos 'n "fairytale" gewees.

Sien alle inskrywings