Minky van der Westuizen se trourok het my geinspireer en ek volgehou dat my matriek afskeid rok ook so gaan lyk. My rok is gemaak van grys kant, wat glad nie duur kant is nie en Satyn met onderlaag van Tafsy en netting. My rok was van die begin af, toe dit gemaak is, vir my n droom. Ek hou daarvan dat dit so mooi pas aan my. Ek kon lekker speel met die romp en het my jonk laat voel. Ek het soos n prinses gevoel heel aand in my rok.

Sien alle inskrywings