Ek het my inspirasie gekry van Minky v.d. Westhuizen se trourok.. Ek het grys kant gekies vir die hele rok.Het gesukkel om grys in die hande te kry. My rok is presies soos ek dit wou gehad het. Ek voel baie gelukkig en soos n prinses.

Sien alle inskrywings