My insperasie.... Vandat ek 8 was tot en met ek 18 het , het my idee van die perfekte matriekafskeid rok so baie verander dat selfs ek, wat altyd weet wat ek wil hê, so deurmekaar was soos my wind verwaaide hare.* My insperasie was om 'n jong, stylvolle en prettige matriekafskeidrok uit te beeld.* Ek het hierdie rok dadelik raakgesien op die oulikste webtuiste van rokke, maar gewik en weeg tussen 'n paar idees. Aanvanlik was die rok skakerings van pers, maar as die pienk gogga jou eers gebyt het is daar geen uitkom kaans nie en die rok het in sy klein pakkie in Suid- Afrika aangekom as cerise pienk.* My rok het my soos 'n engeltjie laat voel.... met waterstewels aan.**

Sien alle inskrywings