Die was nie die "gewone" Matriekafskeid-rok nie! Ek doen modelwerk vanaf 'n jong ouderdom, en het al baie rokke gesien en aangehad. Gedurende die jaar het ek Kevin Ellis ontmoet en van sy ontwerpe gesien. Sy helder kleure en ontwerpe het my by-ge-bly en ek het besluit die bont rok sal my persoonlikheid en wie ek is beklemtoon. Dit sal ook ook my oortuiging - om "anders" te wees met klas - beklemtoon. Ek het soos "My eie prinses" gevoel.

Sien alle inskrywings