Ek het die rok in die boetiek se venster gesien en dit het dadelik met my "gepraat!" Ek wou nie eers verder kyk nie. Met 'n verstelling hier en daar het die rok perfek gepas. Ek was mal oor die kleur en tekstuur van die rok. Die detail slegs aan die een kant van die rok maak dit uniek. Ek het baie gemaklik en mooi gevoel in die rok. My rok weerspieël my persoonlikheid: vrolik, uniek en kleurvol!!

Sien alle inskrywings