My inspirasie was "Oldschool-Hollywood", tog ellegant en eenvoudig. Ek wou graag uniek lyk in iets wat my persoonlikheid uitbeeld, kompleet met informele stewels en sakke vir my rok. Ek was self verbaas hoe die totale prentjie op die ou end bymekaar gekom het. Carika het haar goed van haar taak gekwyt!

Sien alle inskrywings