My inspirasie het gekom deur die rolprent "Picture it" te kyk tog is blou my gunsteling kleur. Ek wou soos 'n prinses lyk soos die meeste van ons graag wil. 'n Prent het in my kop gevorm dat op my rok soek ek iets fein,sag en wat my rok komplimenteer dit is waar die blommetjies met blare gekom het. Ek hou van ook van die natuur.

Sien alle inskrywings