Die rok laat my dink aan die see - blou branders, silver son en wit strande. Ek is mal oor 'n strand vakansie omdat jy altyd lag en baljaar saam met vriende. Die rok het my jonk, vroulik en baie mooi laat voel en ek het die hele aand gelag en gedans. Die wit kleur en blou blom patroon is tans in die mode en het modern tog tydloos voorgekom.

Sien alle inskrywings