Ek is baie trots op my rok want my ma het baie moeite gedoen daarmee,ons het nie veel van n begroting gehad nie,daarom het sy die rok vir my by ons materiaal winkel {mums} gaan koop en al die rosies,strikkies ens self bygesit en ek het soos n regte prinses gevoel en baie trots op my rok en my ma.Ek dink dit is n baie mooi rok,mens hoef nie altyd baie geld te spandeer om mooi te kan lyk nie,die HERE voorsien dit wat jy nodig het,want ons het nie eens geweet of ek n matriek rok sou kon he nie,maar onse VADER het voorsien en eks baie dankbaar teenoor HOM en my ma.

Sien alle inskrywings