Die sukses van die sexy geur was die inspirasie vir die uitbreiding van die gewilde ck one-handelsmerk, wat nou jeans, onderklere en swemdrag vir modebewuste mans én vroue insluit.

Wees op die uitkyk daarvoor by uitsoekwinkels wat Calvin Kleinprodukte verkoop.