Ek hou van eenvod en styl. Hierdie rok se eenvoudige snit met effense detail aan die bokant het dadelik my aandag getrek. Die donker pers het ook by my effensa blas vel gepas. Om die rok te komplimenteer het ek my juwele in 'n eenvoudige ontwerp van goud verkies.

Sien alle inskrywings