Van kleins af het ek altyd my eie pienk, prinsesse rokkie gehad, waar ek in sal rond dans en baljaar. Toe die tyd gekom het waar ek my eie matriek ronk moes ontwerp het ek ure gesit en gedink tot ek deur ons foto albums gegaan het, waar daar n foto was in my pienk, prinsessie rok en dit het my dadelik inspirasie gegee vir my rok. Ek en my tannie (die stitch witch) het koppe bymekaar gesit en die perfekte rok ontwerp waar ek weer soos n prinses sal kan voel.

Sien alle inskrywings