Ek is gek ook pienk en almal het gedink my rok gaan pienk wees. Ek wou iets anders gehad het. Ek het op die internet begin soek vir rokke en hierdie een gesien. Omdat ek bietjie donker van kleur is het my ma gesê sy dink rooi sal mooi lyk.

Sien alle inskrywings