Ek wou nog altyd 'n pienk rok gehaad het. Ek het op die internet gesoek en het toe op 'n baie mooi rok afgekom.. Ons het hom hier en daar verander en my rok het aan die ou einde perfek uitgekom! Die steuntjies op my rok is met die hand op gewerk. Ek was baie gelukkig met my rok.

Sien alle inskrywings