My inspirasie vir die kleure groen en swart: groen herinner my aan die 'rou groentjie" wat ek was toe ek in Graad 8 begin het. Swart dui aan die sofistikeerde jong dame waarin ek ontwikkel het. Ek wou 'n rok he wat my persoonlikheid sou komplimenteer - stylvol maar tog speelend.

Sien alle inskrywings