Ek self.. Eks mal oor cherise pink en swart, dus is my rok daardie kleure! My rok is verskriklik sexy en ek het dit self ontwerp sodat dit by my Figuur kan pas.. Dis een vd grootste dae in n vrou se lewe en dis tog net regverdig dat die rok jou styl moet wees en by jou pas..

Sien alle inskrywings