Ek is 'n groot aanhanger van Avril Lavigne en haar styl en daarom was haar rok in die musiekvideo van Alice in Wonderland my inspirasie. Ek wou nie presies dieselfde rok gehad het nie. Ek het 'n basiese idee gekry van hoe my matriekafskeid rok moes lyk, wat Johan opgetower het in my DROOMROK!

Sien alle inskrywings