Ek wou iets anders gehad het as net die gewone, ek het sonder 'n prentjie in my kop 'n rok gaan soek en het my perfekte rok darem baie vinnig gekry en ek was baie gelukkig met my keuse.

Sien alle inskrywings