Ek wou iets anders he. Iets wat my persoonlikheid uitbeeld. Ek is 'n unieke persoon, met 'n unieke persoonlikheid. My rok was uniek, en verseker enig in sy soort. Dit het my 'n tydjie geneem om 'n prentjie te vorm van 'n ontwerp wat ek soek, en hoe ek die rok sien wat by my sal pas, en my persoonlikheid sal weergee. My rok is gemaak in 'n twee stuk. Die romp gedeelte het ek los geknip later in die aand, en toe was dit nogsteeds 'n elegante rokkie.

Sien alle inskrywings