Ek wou graag n sagte vloeiende rok gehad het wat pas by my as 18jarige jong meisie. n Rok wat my 18 en nie 28 laat lyk nie. Ek wou geen bling of glitzy aan die rok gehad het nie. Die rok se ontwerp en materiaal moes die praatwerk doen. En boonop moes die rok "ek" wees. Ek het van Abigail se ontwerpe gesien en dadelik geweet sy sal dit kan doen. Ek het saam met haar gesit en die eindresultaat was ongelooflik. Die rok is my droomrok net soos ek dit wou gehad het!

Sien alle inskrywings