Feetjies het my geinspireer met die ontwerp van my rok, en ek is mal oor pienk. Die verskillende repe materiaal (twee soorte pienk en een blou) in my romp laat my rok feetjie-agtig lyk, en is in 'n maklike lengte gesny. Ek het besluit om die pienk (wat die hoofkleur was) te breek met bietjie ligblou.

Sien alle inskrywings