Op internet 'n foto van 'n loopplankmodel gesien, en het toe my eie ontwerp by die boonste gedeelte bygesit. Die kleur was geinspireer deur die feit dat ek individualisties wou wees, want die oorgrootte meerderheid van die meisies het gegaan vir blou en pienk.

Sien alle inskrywings