ek het lank en hard gedink en gesoek vir die perfekte iedees vir my rok... op die ou einde het ons besluit op n paar idees en dit gekombineer. ek is gek oor die kleur rooi veral die kleur van rooi wyn... die res van die details op die rok het maar van self gekom en was n "creation" van my ontwerper belinda. sonder haar was die rok nie myne nie. ek het self n handsakkie en baaidjie wat gemaak is om by die rok te pas. My insperasie vir my rok was my liefde vir die drie kleure wat in my rok gekombineer is.... ek hoop julle hou ook soveel van my rok soos ek.

Sien alle inskrywings