My daaglikse uitrusting is perdryklere, aangesien ek elke dag by die stalle is na skool. Almal het verwag dat my matriekafkskeidrok "tom-boyish" gaan wees. Ek het 'n rok in 'n internasionale tydskrif gesien wat geskep was deur 'n bekende ontwerper. Ek is met die prentjie na Ilse Roux se ateljee en sy het dit aangepas in 'n styl waarmee ek gemaklik was en het hierdie elegante meesterstuk vir my gemaak!

Sien alle inskrywings