My daaglikse uitrusting is maar perdryklere, aangesien ek elke middag na skool by die stalle is. Almal het verwag ek gaan 'n swart of "tom-boyish" rok dra! Ek het in 'n internasionale tydskrif 'n rok gesien gemaak deur 'n baie bekende ontwerper en is met die prentjie na Ilse Roux toe. Ons het die ontwerp as inspirasie gebruik, aangepas en die meesterstuk is deur Ilse geskep.

Sien alle inskrywings