Opsoek na die perfekte rok idee het ek 'n meisie op facebook gekry wie in 2010 matriek was, ek was dadelik verlief en het gevra wie haar rok gemaak het. Daar en dan het ek besluit dit is hierdie ouens of niemand nie, hulle rokke is AMAZING!!!

Sien alle inskrywings