Terwyl ek soos enige ander meisie opsoek was na idees vir die perfekte Matriekafskeidrok het ek op 'n meisie afgekom op wie se matriekafskeidrok ek onmiddelik verlief geraak het. Ek het haar gevra wie die rok gemaak het en het daar en dan besluit dis hulle of niks. Die twee broers is AMASING ontwerpers en het moeiteloos gehelp om my droomrok 'n werklikheid te maak. Dankie Johann en Fritz dat julle my rok beter gemaak het as wat ek ooit sou kon droom!!! :):)

Sien alle inskrywings