EK IS 'n BUITELEWE MENS EN IS NIE BANG OM WAAGHALSIG TE WEES NIE. MY ROK BESKRYF ALLES VAN MY , WAARVAN EK HOU TOT MY PERSOONLIKHEID. EK HET MY ROK SELF ONTWERP EN MET BEHULP VAN CHALMAIN WAS DIT' 'n GROOT SUKSES. EK HOU DAARVAN OM UNIEK TE LYK . EK HET MY IDEE GEKRY IN EEN VAN DIE EPISODES VAN "VAMPIRE DIARIES", TOE CATHERINE 'n TIPIESE VICTORIAANSE ROK AANGEHAD HET. EK HET DIE ROK , MY LIEFDE VIR DIE NATUUR EN MY ROMANTIESE SY GEKOMBINEER. DAAR IS OOK 'n TIPIESE AFRIKA ONDERTOON TE BESPEUR, INSLUITENDE MY TEKKIES WAT 'n BIETJIE "GEBLING" HET... DIE KLEUR VAN MY ROK IS GEINSPIREER DEUR ONS EIE AFRIKA NATUUR.

Sien alle inskrywings