My inspirasie vir my rok kom van klein tyd af, ek woul nog altyd 'n fee prinses wees. My rok is in my gunsteling kleure, dit is warm kleure, die twee kleure bymekaar lewe. Ek het nog altyd gedroom van 'n groot rok een wat geluide maak as ek loop wat soos 'n baie fyn klokkie om my hange. My rok is 'n droom wat waar geword het. Ek het na baie fotos en ontwerpe gekyk en nog steeds my rok laat maak. Die kersie op die koek van my droom is ek as "bell of the ball" gekies met my matriek afskeid. My droom - waarheid.

Sien alle inskrywings