Ja, jy lees reg. Daar is ’n roksnit wat so vleiend is dat enige vrou dit kan dra. Wat is die snit? Die oorvourok. 

Die groot voordeel van hierdie rok is dat dit daardie ekstra “rolletjie” oor jou middel versteek. Volgens Amaria Carstens, SARIE se mode-redakteur, kan lang en korter vroue dié rok dra.

"Dis werklik een van die vleiendste snitte. Enige vrou kan dit dra! Maak nie saak wat jou  jou lengte of liggaamsbou is nie. Jy sal beeldskoon lyk."

En die beste van als? Jy kan dit heeljaar dra en laag-op-laag stileer: Jy kan ’n romp onderaan aantrek, dit kan as ’n liggewig-jas gedra word en jy kan dit ook oor jou jeans dra. Daar is soveel opsies vir die snit.

Kyk net hoe dra modeliefhebbers hul oorvourokke:

A post shared by LIKEtoKNOW.it (@liketoknow.it) on

A post shared by Lyndi ?? (@lyndiinthecity) on

Koop hier ons gunstelling oorvourokke:

H&M R899

H&M, R899

H&M, R899

H&M, R899

H&M, R629

H&M, R629

Mango, R949

Mango, R949

Mango, R699

Mango, R699

Mango, R849

Mango, R849

Mango, R1 399

Mango, R1 399