Met 'n nuwe seisoen kom nuwe trends, en een van ons gunstelinge is die nuutste styl handsak. Ons stel bekend die sg. bucket-handsak.

Casual for mtgs #tgif

A photo posted by Brittany Xavier (@thriftsandthreads) on
Dit is nou jou moet-hê-sak vir die week, naweek én elke dag. Dié nuwe beste vriend van jou is die perfekte grootte. Jip, nie te klein nie, maar ook nie te groot sodat jy te veel daarin prop en jou skouers oorlaai nie. 

Met 'n heerlike verskeidenheid op die mark is daar beslis een vir jou: