Die Hollywood-stilis en ontwerper Rachel Zoe is jou styl-ikoon.

Jy is 'n vrygees. Patrone en teksture is die sleutel tot 'n suksesvolle uitrusting.

Jou styl is eklekties. Dit beteken jy speel rond tussen vintage en modern. Jy is ook lief vir juwele, veral armbande.

Kry só die modern boheemse voorkoms: