Ja, dis tyd om jou pa of kêrel se kep te leen voordat die son vanaand sak.

Dit lyk al hoe meer of die kep die nuwe fedora is. Nee, nie die “flat cap” nie! Die kep en dit kook onder jong bekendes. Rihanna, Gigi Hadid, Hailey Baldwin, Cara Delevingne, Miranda Kerr en Behati Prinsloo is gaande oor hul “kêrels” se keppe.

Dit is nou ’n bykomstigheid soos jou handsak en jy mag dit in die aand ook dra. Dis perfek vir deur die dag, veral vir die sonnige dae wat voorlê.

BONUS: Jy lyk stylvol én dit beskerm jou gesig teen die son!  

Dis hoe van die bekendes hulle keppe dra

Riri wys jy kan in die aand ook ’n kep dra.

H&M R129 H&M R129

Gigi Hadid dra die bekende New York Yankees-kep wat jy deesdae orals sien. Dit laat haar uitrusting minder "formeel" lyk!

Sportscene R499 Sportscene R499

  Hailey Baldwin dra ’n kep by ’n formele rok.

    A photo posted by Hailey Baldwin (@haileybaldwin) on

Superbalist R399 Superbalist R399

   Cara Delevingne dra haar kep agterstevoor.

Sportscene R399 Sportscene R399

Skrik wakker en koop nóú