Het jy al ooit voor jou kas gestaan en nie ’n idee gehad wat om aan te trek nie? Ons het die beste oplossing, en jy gaan definitief stylvol, sjiek en elegant lyk!

Jy benodig net drie items, en ek glo elke vrou het dié drie in haar kas. Dis almal klassieke stukke. 

Jy benodig:

? Wit hemp/bloes

A photo posted by Ariana M. (@uhlalaland) on

? Blou jeans

A photo posted by Ariana M. (@uhlalaland) on

? Swart hakskoene

A photo posted by Ariana M. (@uhlalaland) on

Hier volg 4 uitrustings:

4-Uitrustings 4 uitrustings

Ja, dit is so maklik soos 1….2….3

Koop die items hier: