Kies een wat by jou styl en persoonlikheid pas. Deur net die bykomstighede te verander het jy iets om in die dag én saans aan te trek. Ontwerper ontwerp dra-gereed swart rokke

Swart rokke - daar's een vir jou!

Kort bubble-rok
met kant-insetsel
R319,95
Rage
Groottes: S – XL
Skouerlose rok
van satyn
R395
Yuki @ YDE
Groottes: 30 – 42
Gebreide rok van
wolmengelstof
R389,95
Rage
Groottes: S – XL
Lang oopvou-rok
van wolmengelstof
R1 100
Habits
Groottes: 1 – 4 (34 – 40)
Langmourok van wolmengelstof
R799
Country Road @ Woolworths
Groottes: 6 – 16
Swart rok met fluweel-en-krale- afwerking
R3 658
Tallulahs
Groottes: 32 – 44
Rok van wolmengelstof met kant-insetsel
R2 750
Etincelle
Groottes: 32 – 38
Rok van sy met diamanté-versiering
R1 950
Nicci Boutique
Groottes: S – L
Rok van sy-chiffon met kant-detail
R2 150
Nicci Boutique
Groottes: S – L
V-nek-rok van sy
R1 199
Mango
Groottes: S – L
Maksirok van
rekbare katoen
R550
Coil Maxi @ YDE
Groottes: 30 – 42