As jy wil weet wat SA ontwerpers se reekse inspireer, volg die SARIE-modespan se twiets by die Mercedes-Benz Modeweek Johannesburg, wat van 7 – 10 Maart in die Goudstad plaasvind. Doen dit by @chris_viljoen.

Vir meer inligting, besoek www.afisa.co.za

Die skedule lyk soos volg by die Mercedes-Benz Modeweek Johannesburg:

Woensdag 7 Maart 2012

13h30 tot 15h00

15h00

Ontwerpers:

Fastrack

Foschini

Donderdag 8 Maart 2012

18h00

19h00

20h00

21h00

22h00

Ontwerpers:

Hyde Park Collective Show

Fabiani

KLuK CGDT

Abigal Betz

Heni

Vrydag 9 Maart 2012

18h00

19h00

20h00

21h00

22h00

Ontwerpers:

Mosewamosa, Black Coal Clothing & Tashkaya

KZN Fashion Council

David Tlale

C-squared

Dax Martin

Saterdag 10 Maart 2012

16h00

17h00

18h00

19h00

20h00

21h00

22h00

Ontwerpers:

Grapevine Clothing, Distinctive Man & Thabani Mavundla

Danielle Margaux & Wild Fig

Loin Cloth And Ashes & Avant Apparel

Spero Villioti

Gavin Rajah

Abigail Keats & Leigh Schubert

Thula Sindi