...én dit is tyd om te koop! Ons SARIE-aanlynwinkel gee jou 25% af op alle speelgoed hierdie maand!

Gaan loer in die SARIE-winkel en voel weer soos ’n kind! Daar is baie om van te kies en te keur. PLUS doen jou Kersinkopies vroegtydig en spaar! Kyk, klik, koop.

Ons SARIE-winkel gee jou 25% af op alle speelgoed! Ons SARIE-winkel gee jou 25% af op alle speelgoed!

Animal upon animal game en Young chefs baking set in multi-colour

Honeybake camper cooker en Gymini bouncer

Farm playmat en Roundabout in multi-colour

Wat moet jy doen om 25%-afslag te kry?

  1. Gaan na die SARIE-aanlynwinkel hier
  2. Klik op "Meld aan|Registreer" regs bo van jou skerm.
  3. Sodra jy jou profiel geskep het, kan jy begin rondsnuffel
  4. Kies jou items en sit dit in jou mandjie
  5. Sodra jy al jou items gekies het, klik op "Betaalpunt" aan die regterkant van jou skerm
  6. Hou die inligting byderhand:

  • jou kredietkaartnommer,
  • jou adres (waar dit afgelwer sal word),
  • jou kredietkaart se CVV-nommer (die laaste 3/4 nommers van jou kredietkaart), en
  • die datum waarop jou kaart verval

7. Vul jou unieke koeponkode in: SPREETOYS25

Die koeponkode wat jy op jou speelgoedbladsy in die SARIE-aanlynwinkel sal vind (elkeen is uniek) Die koeponkode wat jy op jou speelgoedbladsy in die SARIE-aanlynwinkel sal vind (elkeen is uniek)

En siedaar! Jy het jou eerste kopie gemaak!

*Let asb op die Bepalings en Voorwaardes van spree waarbinne die SARIE-winkel lê. Lees dit hier.

Jelli, die kinderklerewinkel wat ook aanlyn verkoop, het ook ’n nuwe reeks tot die winkel verwelkom: Lili Gaufrette (hooffoto). Hierdie Franse ontwerpersklere is vir klein dogtertjies wat lief is vir aantrek, droom en speel.

Jy kan hierdie handelsnaam en nog vele ander by Jelli kry. Skakel 011 447 4744 of besoek www.jelli.co.za.